Stalletjies

2017 Stalletjies

 

               

     
    

 

 

 

Agente en entrepreneurs is baie welkom om hul stalletjie te bespreek.

Die volgende reëlings is van belang:

 

 

 

KUNSMARK STALLETJIES

 

Wandellaan @ 3 X 3m @ N$1 000-00

Gras spasie @ 3 X 3m @ N$2 000-00

Lumo Tent @ 3 X 3m @ N$3 000-00

Biltongsaal @ 3 x 3m @ N$3 600-00

 

Tyd: Stalletjie moet voor 10H00 op 30 Junie opgeslaan wees en hou die stalletjie oop tot ten minste 18H00. Stalletjie maak Saterdag 1 Julie oop om 08H00 en hou oop tot ten minste 18H00.

U is self verantwoordelik om die stalletjie op te rig en af te slaan.

 

Let wel:

Produkte wat nie verkoop mag word nie:

Biltong

Rou vleis

Enige etestalletjie of kosprodukte

Koeldranke

Lekkergoedprodukte

 

 

TERME EN VOORWAARDES GELD