Nederduitsch Hervormde Kerk
Windhoek

Mej. Biltongfees 


Mej. Biltongfees, trek die jaar ‘n nuwe baadjie aan met baie nuwe uitdagings en pret wat voorlê.
Ons soek meisies vir
Miss Biltongfees Petite - 4 – 8 jaar
Little Miss Biltongfees – 9-12 jaar
Mej. Biltongfees Pre-teen 13 -15 jaar
Mej. Biltongfees Tiener – 16 -18 jaar
Die Standard Bank Biltongfees is 26 en 27 Julie 2019!
Inskrywings sluit 20 Junie 2019
Inskrywingsvorms is beskikbaar by my: Lizelle Esterhuizen 081 213 3588 of stuur vir my 'n epos by esterhuizen.lizelle@gmail.com
Bring goeie gees en jou mooiste glimlag! Nooi ook al jou vriendinne om saam te kom deelneem. Ons gaan dit ‘n groot fees maak.
Standard Bank Biltongfees 2019
Lizelle Esterhuizen
Mej. Biltongfees Organiseerder
+264 81 213 3588
esterhuizen.lizelle@gmail.com

Mej. Biltongfees aansoekvorm


Back to overview

01/06/2018

Mej. Biltongfees aansoekvorm

 INSKRYWINGS VORM 2018.pdf
 INSKRYWINGS VORM 2018.pdf


Back to overview


Lizelle Esterhuizen

Miss Namibia 2016  

Mej. Biltongfees organiseerder

 


Mej. Biltongfees Tiener 2018
Mej. Fotogenies - Juanita Koen
Mej. Persoonlikheid - Bianca vonDewitz
Mej. Debutante- Zane-leigh van Zyl
2de Prinses - Brunel du Preez
1ste Prinses - Reze Louw 
Mej. Biltongfees Tiener 2018 - Juanita Koen